Welcome . Welkom
 
 
Accommodation in Wellington
Centrally situated in the heart of the Boland wine region and close to Franschhoek, Stellenbosch and Cape Town.
Ideal for business trips and quiet getaways.
Welkom by Allegro
In die hart van die Boland tussen berge, wingerde en vrugteboorde bied Allegro ideale verblyf vir sakebesoeke en wegbreekgeleenthede.
Talle gaste van regoor die wêreld het hierdie gerieflike drie-ster akkommodasie geniet.
Welcome . Welkom